KORHAAN

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Die Boskorhaan met sy rooi kuif. Gerda, jy was so bevoorreg om dit te sien. Klop jouself op die skouer met die foto. Briljant gedoen. Ek het nog net een gesien wat die "tumble" uit die lug doen maar ek was hopeloos te stadig met die kamera.......

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Gerda, altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk;  pragtig!!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2017 at 9:27am

Pragtig! Baie mooi skerp met mooi kleure en goeie beligting (high key). Baie goed gedoen.

Comment by Gerda Robbertse on December 6, 2017 at 8:55am

Baie dankie julle!! Dit was vir my ookdie eerste

Comment by Doretha Kock on December 6, 2017 at 8:46am

Lieflik.

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2017 at 7:16am

Die beste wat ek nog gesien het, pragtige foto Gerda.

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2017 at 7:12am

Pragtig en mooi detail

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2017 at 7:11am

Baie mooi geneem.  Die takkies pas by die omgewing en jy het die takkies agter mooi geblur.  Mooi skerp foto.  Geluk met die een.

Comment by Dine Potgieter on December 5, 2017 at 9:49pm

Baie mooi - en daar leer ek ook iets interessant!

Comment by Christa Snyman on December 5, 2017 at 9:00pm

Baie besondere en puik foto, Gerda. WD!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html