Hier het ek ook bietjie meer ingebou in die agtergrond met die plant regs 'n ondergeskikte sekondêr.

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:29pm

Puik foto, Hennie.

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:42am

WOW 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:04am

baie mooi een

Comment by Neville Hein on April 17, 2018 at 9:10pm

Mooi vorm en skerp Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:47pm

Vreeslik mooi.  Ons het plate van hulle gekry.

Comment by Elaine de Bruin on April 17, 2018 at 3:34pm

Dis so mooi.  Dit was nog altyd moeilik vir my om blomme af te neem.  Dis interessant om na jou blom fotos te kyk, en dan so bietjie te leer.  

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 3:06pm

Hennie baie goed gedoen en die regterkant lyk soos grasse en dit gee pragtige effek. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2018 at 1:35pm

baie mooi foto 

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 1:17pm

PRAGTIG!

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 10:53am

Uitstekende fotografie Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html