Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:28pm

Puik gedoen Claudi. Dit sal 'n bie mooi foto teen 'n muur wees. Werklik BGG

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:21pm

Pragtig!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 8, 2019 at 6:02pm

beautiful claudi!!

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 12:02pm

Ons bestel hulle gewoonlik vir Feb - Mrt, maar hier het jy al een van hierdie mooi blommetjies. Dis 'n pragtige foto! Die lig wat so half deur die blommetjie kom, is werklik pragtig. Mens voel sommer die sagtheid aan en dis baie kunstig. Baie mooi - 'n uitstekende foto!

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:25am

Pragtig Claudi.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 10:43am

Die agterkant is net so mooi soos sy voorkant, baie goed gedoen Claudi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html