my kosmos van gister. Meer gecrop en ligter gemaak soos Hennie voorgestel het

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:52pm

Dankie Almal

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:11pm

WOW PUIK 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 9:07am

Ek hou meer hiervan. Dis 'n sterker foto en werklik pragtig. Jy kan nog een keer met die dodge tool op midtones oor die geel gaan om dit meer lewe te gee. Baie dankie vir jou moeite.

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 8:15am

Welgedaan met die huiswerk.. volpunte vir jou!!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:28am

Baie baie mooi een Susan - die huiswerk het gewerk

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:17am

OMW!!!!! Susan it is Goue Meesterstuk absoluut ....Komposisie kleur kontras

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html