Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:20am

WOW WOW 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:08am
MOOI MOOI MOOI!
Comment by Pine on March 25, 2020 at 11:04pm

PUIK foto met uitstekende beplanning en perfekte uitvoering daarvan. Die brandpunt is presies op die regte plek en die fokus is mooi skerp daar met ń baie effektiewe smal velddiepte.

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:43pm

Briljant opgestel en kunstig gefotografeer.

Comment by Johan Ayres on March 25, 2020 at 7:46pm

Hier het jy iets anders probeer en dit het gewerk, die klein velddiepte het aan jou 'n foto met 'n kunstige aanslag besorg.

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:22pm

Pragtig Hennie

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 3:32pm

Hennie, ek het dieselfde mening as Rika veral a.g.v. die puik geel kern.

Comment by Rika Schoeman on March 25, 2020 at 3:29pm

Dit is pragtig Hennie. Ek hou van die fokus op die kern wat duidelik te sien is deur die blomblaartjies.Ook is daar goeie kontras tussen die blommetjies en die agtergrond wat goed geblur is. 'n Baie mooi foto!

Comment by Rassie van Graan on March 25, 2020 at 12:26pm

Hennie, fantasties - dankie vir die voorbeeld!

Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 11:39am

love it, hennie!!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html