Onlangs het ek ontdek dat ek baie min van my kosmos foto's van 2019 verwerk het. Toe werk ek daaraan en toe ek by hierdie foto kom, kry ek die gevoel hy sal goed vertoon in wit en swart. Die uitkoms was vir my verrassend mooi. Onder is die kleurweergawe.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 5:54pm

Dis vir my STUNNING!

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:15am

Ek hou van die lig strale van bo af dit gee n ander demensie aan die foto. MOOI!

Comment by Vida van Schalkwyk on May 23, 2020 at 7:54am

altwee foto's is spesiaal!!

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:53am

Albei baie mooi Hennie - die verwerking is baie goed

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:54pm

sjoe Hennie nou hoe kies ons tussen die twee want die kleur is regtig pragtig maar jou s/w verwerking is baie goed gedoen, vertoon baie skerper as die kleur. hoe sou Oubaas van 7de Laan nou sê, "overgeset synde is beide perfek"

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:14pm

Albei foto's is baie mooi, maar ek verkies die kleurweergawe. Ek dink die kleurfoto dra die sagtheid van die kosmos beter oor.

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:56pm

Die foto is Baie goed in die w&s verwerking Hennie! Persoonlik hou ek meer van die een onder met sy pragtige kleure 

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:47pm

Die mono foto is pragtig Hennie, met sterk kontras van ligte dele wat mooi uitstaan.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:35pm

Albei is pragtige foto's Hennie ... die kleur een is besonder mooi met die goudkleur van die son. 

Comment by Carol van Aswegen on May 22, 2020 at 3:58pm

WD absoluut stunning 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html