Onlangs het ek ontdek dat ek baie min van my kosmos foto's van 2019 verwerk het. Toe werk ek daaraan en toe ek by hierdie foto kom, kry ek die gevoel hy sal goed vertoon in wit en swart. Die uitkoms was vir my verrassend mooi. Onder is die kleurweergawe.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:16pm

Baie mooi verwerk, maar die kleur een met die geel sonstrepies is darem pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:12pm

Toe ek jou foto sien, het ek dadelik gewonder hoe die kleur weergawe lyk en lees toe eers dat jy dit onder geplaas het.  Ek dink beide is mooi maar die s/w staan vir my meer uit, baie mooi Hennie

Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2020 at 12:00pm

Hennie dis regtig n pragtige foto, werk goed in s/w

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:50am

Die son gee besondere atmosfeer aan die foto Hennie. Altwee is uitstekend. My keuse is vir die kleur weergawe.

Comment by Martie Venter on May 22, 2020 at 10:28am

Dit is pragtig in swart en wit, Hennie!

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:23am

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html