Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Saturday

Daai mistigheid sê klaar dis koud. MOOI foto.

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, ek lief die mis in die foto.

Comment by jan jordaan on Saturday

MAL OOR DIE FOTO, PUIK 

Comment by Josef Steyn on Saturday

Mooi Martie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Mooi verskillende lyne en kleure daarvan, mooi geneem.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

pragtige landskap foto

Comment by Rassie van Graan on Saturday

Ai, 'n goeie kandidaat vir 'n skildery!  Goed gedoen!

Comment by gabriel parsons on Saturday

Baie mooi martie

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Baie mooi, die mis en koue kom goed oor

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig! Die laag miswolke is iets besonders en baie mooi. Baie goed geofotografeer! Hier is 'n goeie voor- en agtergrond met mooi diepte. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html