Hier plaas ek 2 fotos , net verskillende tye geneem terwyl n druppel val.
Dankie vir die kommentare op my Blom foto met druppels.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mark on Thursday

Jy kry baie goeie idees Pine, en dis baie goed gedoen, mooi skerp en helder

Comment by Elna Geringer on Thursday

Lieflik Pine

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Beide die fotos is baie mooi, agtergrond en die detail van en in die druppel.  WD Pine

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Pine uitstekende druppel vir die tema. WD!!

Comment by Riaan on Thursday

wow Pine dis werklik besonders en om ne eens te praat van die een heel onder nie want daardie mikrosekonde-oomblik is vir bitter min van ons se oë beskore omdat dit so uiters vinnig gebeur. baie dankie vir hierdie unieke foto

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi met besondere kleure.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Albei mooi Pine

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Baie goed gedoen Pine!

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Baie, baie goed gedoen, Pine.

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Veels geluk Pine; pragtige eenvoud, agtergrond en komposisie met die mooi kleure in die druppel

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html