Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 15, 2019 at 2:16pm

Sjoe, dit lyk soos diamante wat in snaakse vorms gesny is. Puik Pine

Comment by Josef Steyn on June 14, 2019 at 6:59pm

kunstig en abstrak Pine.

Comment by Doretha Kock on June 14, 2019 at 11:34am

Uitstekend en treffend, Pine.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2019 at 10:49am

Fantasties Pine, iets besonders en baie mooi afgeneem.

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2019 at 10:40am

Wow   dis nou interessant en mooi

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 10:01pm

Pine baie dankie dat jy bereid is om vir ons te verduidelik; 'n eenvoudige samestelling met pragtige effek; veels geluk!!

Comment by Vida van Schalkwyk on June 13, 2019 at 9:43pm

'n skitter-foto pine, love it!!

Comment by Johan Ayres on June 13, 2019 at 9:42pm

Skitterende foto Pine.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 13, 2019 at 9:30pm

uitstekend

Comment by Pine on June 13, 2019 at 8:57pm
Die water het gedrup bo-op water in ń deurskynende glas bakkie wat op die groen gras gestaan het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html