A Tribute to my dear friend Josef Steyn from Hogsback.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:14pm

Pragtig Willie. Ek hou nogal hiervan

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2018 at 5:14am

Jy is in die kol met jou opmerking Tina, baie dankie vir elkeen se kommentaar. Mooi loop en goed gaan!

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 11:38pm

Weereens 'n verwerking wat by die onderwerp pas Willie.

Comment by Riaan on September 14, 2018 at 10:05pm

het nogal 'n sterk trek op 'n Van Gogh kunswerk en dis waarskynlik wat my dadelik opgeval het, baie goeie simboliek Willie

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 3:22pm

Willie die skerp gedeelte waar die twee blomme bind, demonstreer vir my die vriendskap - is ek reg of val ek uit die bus?

Mooi helder kleure - die verwerking gee 'n waterverf-gevoel.

Pragtig gedoen

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 9:35am

Dankie Willie. Interessante verwerking wat 'n nuwe beeld van die blommetjies gee.

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 8:13am

Goed gedoen Willie

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 7:59am

WG Willie.. 

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 7:41am
Dis pragtig! Daar is genoeg skerpt in die middel vir ‘n fokuspunt. Pragtige kleure met ‘n mooi kunstige aanslag. Mooi!
Comment by Bruwer Burger on September 14, 2018 at 7:18am

Kreatiewe verwerking Willie. Mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html