Nog een ek sal weer probeer om die kern in fokus te kry, dink nie dit gaan baie maklik wees nie....

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on December 8, 2016 at 7:40am

Ja nog tedom vir die soort fotos,maar dit is mooi gedoen.

Comment by Willie Schoombee on December 8, 2016 at 7:38am

Erika goed gedoen met verwerking. As jou sagteware oor ñ Focal Zoom beskik, gebruik dit, dan kan jy jou kern oorspronlik gefokus hou en die res soos dit nou hier vertoon. Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2016 at 7:32am

Kleure baie mooi, goeie oefening vir ons almal om die fokuspunt skerp te kry.

Comment by Pieter Steyn on December 8, 2016 at 5:17am

Goed gedoen Erika - ek probeer dit nie eers nie

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2016 at 7:45pm

Dis pragtig Erika.

Comment by gabriel parsons on December 7, 2016 at 7:38pm

Mooi verwerking Erika.

Comment by Erika Kotze on December 7, 2016 at 6:47pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html