Dankie vir almal wat iets gesê het oor my foto.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on November 21, 2019 at 11:17pm

Uitstekende foto Mark! Goeie komposisie, skerp en versadigde kleure, treffend.

Comment by Christa Snyman on November 20, 2019 at 8:41pm

Skitterende foto, Mark! 

Comment by Gerrie Lambrechts on November 20, 2019 at 6:43pm

Mooi foto Mark, kleure is baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2019 at 4:43pm

Dis pragtig! Die hoogte van die horison en die plasing van die son is uitstekend (derdes). Mooi skerp ook met mooi kleure. Mooi!

Comment by Josef Steyn on November 20, 2019 at 4:06pm

Goeie komposisie en treffende eenvoud en kleur Mark.

Comment by Tersia Weitsz on November 20, 2019 at 1:41pm

Horison redelik laag, kleure en foto vir my baie mooi Mark

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html