Kruiwa

Die toneel is baie besig, maar dit was vir my so n tipiese Afrika toneel met die Shoprite in die agtergrond en die ou houtkruiwa in die voorgrond. Ek plaas onder n foto waar agtergrond geblur is en wil graag weet watter van die 2 die beste vertoon.

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 19, 2017 at 2:35pm

Hulle is darem innoverend, mooi foto.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:33pm

My mening is dat dit 'n 'straatfotografie' foto is en 'n grepie wys uit die lewe van die stad en nie net die kruiwastoter nie. Om daardie rede kies ek die foto waar alles in fokus is.

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 2:23pm

Marenschia die boonse foto is perfek vir S/W en gee ook die kyker die totale opset soos jy dit gesien het. ñ Pragtige karaktervolle foto!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 19, 2017 at 1:38pm

mooi foto.... vir my is die boonste foto beter. Onder wil ek aanhoudend in die agtergrond kyk wat dan my ook van die fokuspunt wegtrek. kyk hoe lyk die foto as dit in portret-formaat gesny is. die deel van die bakkie wat oor is sal minder aandag trek..... net my mening

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:19pm

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html