Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 21, 2019 at 5:26pm

Skitterend met skerp fokus, goeie eenvoud en aksie wat stof maak.

Gelukkig kon ek jou foto oopmaak op "View Full Size".

Comment by Rika Schoeman on June 21, 2019 at 3:33pm

Ek hou van die stoffie onder die agterste poot Derick. Gee goeie aksie weer.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 21, 2019 at 9:07am

Mooi skerp, met blink oog.

Comment by Josef Steyn on June 20, 2019 at 4:49pm

Lyk of die koedoe sy nekhare verloor het. 

Comment by Tersia Weitsz on June 20, 2019 at 12:45pm

Gelukkig maak foto oop op vol grootte, kleur van nek verskil baie van lyf en vreemd vir my, maar galop aksie pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html