Ek het vanoggend die kuiergas gekry

Dankie vir die kyke en kommentare op my kerk foto

Views: 15

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:03pm

Pragtige kuiergas met mooi skerp fokus op die gesiggie, Tersia.

Comment by Mark on November 8, 2019 at 3:37pm

Goeie fokus op sy gesig

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 12:03pm

Pragtig! Mooi skerp fokus met realistiese kleure. Dit lyk maar droog daar by jou en dis seker wat gemaak het dat hy kom kuier. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:25am

Lekker skerp met mooi natuurlike kleur Tersia.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html