Tersia die vorige foto na sommetrie is ook daar geneem.

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 22, 2019 at 12:15pm

Anita, goed om van onder na bo te neem.

Comment by Anita du Toit on June 21, 2019 at 5:36pm

Baie dankie vir jul kommentare.

Comment by Anita du Toit on June 21, 2019 at 5:35pm
Jammer vir die verkeerde spelling van simmetrie ek is op selfoon en als is piepklein
Comment by Rika Schoeman on June 21, 2019 at 3:40pm

Baie interessante vorms Anita. Ek hou van die "sterre" wat seker veroorsaak is deur die lig, aan die bokant.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 21, 2019 at 9:15am

Mooi kunspatrone, wat jy goed afgeneem het.

Comment by Tersia Weitsz on June 21, 2019 at 8:48am
Dankie vir die antwoord Anita, ek is bly jy het hier opwaarts ook geneem want dit is soooo mooi!
Comment by Willie Schoombee on June 21, 2019 at 8:20am

Baie interessante effek mt die verskillende sirkels, vorms en lyne Anita.

Comment by Pine on June 20, 2019 at 9:41pm

Goed raakgesien en goed geneem Anita!

Comment by Josef Steyn on June 20, 2019 at 8:43pm

Kreatief raakgesien Anita.

Comment by Lynne Rapson on June 20, 2019 at 7:44pm

Interessante lyne! Mooi raakgesien

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html