Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 29, 2012 at 8:31pm

Dankie Tina

Comment by Tina le Grange on July 29, 2012 at 7:55pm

Mooi teen die swart agtergrond Donald en mooi in fokus

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 29, 2012 at 6:42pm

Danki Hennie

Comment by Hennie Cronjé on July 29, 2012 at 6:23pm

Pragtig!! Haal net die twee klein wit kolletjies regs uit.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 29, 2012 at 4:38pm

Danki Jim. Geen flits gebruik nie. Die kunswerk is op n stuk 'hardboard' gedoen en die lig kom deur die venster en is moontlik deur die vensterbank weerspieel .Ek het n swart lappie op die tafel gesit en die foto so geneem. Die flits was te skerp en het die hele kunswerk se besonderhede uitgewis

Comment by Jimmy Jim James on July 29, 2012 at 4:07pm

Die kunswerk is mooi geplaas in die foto hoewel ek van mening is dat die flits effe steur in die geel van die foto

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html