Danki Jim. Geen flits gebruik nie. Die kunswerk is op n stuk 'hardboard' gedoen en die lig kom deur die venster en is moontlik deur die vensterbank weerspieel .Ek het n swart lappie op die tafel gesit en die foto so geneem. Die flits was te skerp en het die hele kunswerk se besonderhede uitgewis
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool