Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Kobus van Aarde on July 29, 2012 at 8:56pm

Dankie Jimmy, Gerrie, Hennie en Elizma vir julle insette word waardeer !!

Comment by Elizma Fourie on July 29, 2012 at 7:09pm

Nou sien ek wat is die verskil tussen 'n kwagga en 'n zebra

Comment by Hennie Cronjé on July 29, 2012 at 6:17pm

Pragtige kontras - dit maak hierdie foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 29, 2012 at 4:49pm

Mooi foto Adriaan, dit is soos jy sê die natuur vra nie om afgeneem te word nie, so ons moet vat wat ons kry.

Comment by Jimmy Jim James on July 29, 2012 at 4:18pm

Pragtige dier in 'n pragtige veld. Ek sou die swart klip Regs afgeknip het. Hoewel die lig vanaf die "verkeerde" kant val maak dti steeds 'n mooi foto

Comment by Kobus van Aarde on July 29, 2012 at 12:54pm

Dankie Isolde, n kwagga(zebra) is ook n pragtige dier!!

Comment by Isoldé Laesecke on July 29, 2012 at 11:27am

Dis die gees Kobus - hy/sy lyk mooi rond en gesond.

Comment by Kobus van Aarde on July 28, 2012 at 10:55pm

Donald, dankie vir jou inset ! Ja met die diere in die veld het n ou nie beheer oor hoe en hoe lank hulle staan nie.... die foto was ook nie in die beste tyd van die dag geneem nie.....maar foto's wil ons neem !

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 28, 2012 at 10:49pm

lig was verkeerde kant Kobus en oorbelig in die middel....net my mening

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html