Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Anita ten spyte van die effe probleem met die fokus, is dit 'n mooi foto. Om diere en voëls af te neem is nie alte maklik nie.
Kleurvol en baie mooi..
Comment by Anita Smith on August 8, 2012 at 9:10am Dankie Mariska. Ek het hom nader gelok met 'n paar broodkrummels - en toe kom hy so vinnig nader dat ek amper nie die foto geneem kry nie [hehehe - so leer mens].
Comment by Mariska Cilliers on August 8, 2012 at 9:05am Dis baie mooi Anita. Ek hou van almal se advies ook hieronder. Ek sou ook die kop se volle weerkaatsing in die water wou sien.
Comment by Anita Smith on August 8, 2012 at 8:34am Dankie vir almal se kommentaar / advies. Ek dink leer met elke foto iets nuuts.
Comment by Gerrie Lambrechts on August 7, 2012 at 10:32pm Vir my is dit baie mooi Anita. Ek beleef hier by ons dam ook dat mens met hulle vinnig moet speel, of hulle is weg.
Ek sal maar net se kwek kwek !
Jy kan die outjie laer afneem, hou jou kamera baie laag, buk of gaan le dan kry jy 'n heeltemal ander "angle" Hulle is mooi om af te neem en nie so vinnig soos voeltjies nie -wat ek weer nie regkry nie.Hiehie
Comment by Jimmy Jim James on August 7, 2012 at 8:24pm Pragtig Anita... mooi eenvoud. Die fokus is nie orals ewe skerp nie
Comment by Anita Smith on August 7, 2012 at 7:23pm Gene, baie dankie. Ek het gaan kyk op "full view" en sien wat jy bedoel. Sal mooi daarna moet oplet in die toekoms.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool