Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Aaaa lieflik, Adriaan. Die mooiste voeltjie met sy ligte ogies.

Comment by Pieter Steyn on Thursday
Baiemooi een Adriaan - so in sy omgewing
Comment by Adriaan Loots on Thursday

Dnkie vie almal se posetiewe kommentaar, dit is baie motiverend.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Baie mooi Adriaan.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig! Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Hier is so half en half 'n reghoek ontwerp met die takkies die onderste reghoek en die skoon lug die boonste een. Dit skep orde en daarom is hierdie foto nie te besig nie.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek hou van die "besige" toneeltjie Adriaan. Dit is so tipies van waar hulle altyd gesien word. Jy kan dalk net die takkie wat reg in die bekkie steek  korter maak. Daar gaan dalk ook skolers wees wat voel  portret formaat gaan beter werk met die foto. Probeer dit en besluit waarvan hou jy die meeste

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Nog nooit gesien nie Adriaan....prag foto my vriend.

Comment by Dawid Roos on Thursday

WG Adriaan.. 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi Adriaan.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Baie mooi skerp en pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html