Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Aaaa lieflik, Adriaan. Die mooiste voeltjie met sy ligte ogies.
Dnkie vie almal se posetiewe kommentaar, dit is baie motiverend.
Baie mooi Adriaan.
Dis pragtig! Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Hier is so half en half 'n reghoek ontwerp met die takkies die onderste reghoek en die skoon lug die boonste een. Dit skep orde en daarom is hierdie foto nie te besig nie.
Ek hou van die "besige" toneeltjie Adriaan. Dit is so tipies van waar hulle altyd gesien word. Jy kan dalk net die takkie wat reg in die bekkie steek korter maak. Daar gaan dalk ook skolers wees wat voel portret formaat gaan beter werk met die foto. Probeer dit en besluit waarvan hou jy die meeste
Nog nooit gesien nie Adriaan....prag foto my vriend.
WG Adriaan..
Mooi Adriaan.
Baie mooi skerp en pragtig
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool