Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 13, 2019 at 9:26am

Gerrie, nie omdat jy my sussie is nie, maar ek hou van die stroompie wat regs begin, my oog links lei en dan lei die rotsies/bamboes my oog tot by die gebou maar Hennie het BAIE meer kennis as ek.

Die beligting is treffend en ook mooi dat jy Tafelberg se stert-reeks op die horison gekry het wat balanseer met die gebou.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2019 at 8:25am

Dankie Magda en Christa.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:51pm

Stem saam die water en sand vorm pragtige lyne Gerrie, mooi raak gesien. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:29pm

Wow dit nog nooit so gesien nie Gerrie. Pragtige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 6:09pm

Dankie Tersia, Jan, Hennie, Elna en Josef.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:05pm

Tipies laagwater wat soms 'drab and dreary lyk'.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 2:58pm

Goeie raad gekry en ek leer saam met jou Gerrie. Jy behoort die gebou met PSE uit te haal. Probeer en laai dan as huiswerk. Ek sal dit nogal wil sienmet Hennie se raad.Nietemin hou ek van die foto

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 1:53pm

Die stroompie lei mens se oog mooi van regs onder na links bo. Maar dan meng die gebou regs bo in om mens se aandag te trek sonder dat dit 'n fokuspunt is. Sonder daardie gebou sou hierdie 'n baie mooi en goeie foto gewees het.

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:27pm

BAIE MOOI 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:03am
Mooi lyne wat die water en sand vorm, mooi foto Gerrie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html