Uit ons tuin.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 29, 2020 at 6:09pm

Pragtig Hennie met die beligting wat my oog vashou.

Ek hou ook van die agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 29, 2020 at 4:57pm

Pragtige foto.

Comment by Johan Ayres on June 29, 2020 at 4:16pm

Die laaste lig het aan jou 'n baie mooi kunstige foto besorg. Die fokuspunt mooi geplaas op die derdeslyn en die blare wat mooi in die foto "ingroei."

Comment by Josef Steyn on June 29, 2020 at 4:09pm

Nog altyd die beste lig. Baie mooi low key foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html