Een persoon probeer n vis vang, terwyl ander vir oulaas gaan swem, maar so kom die vakansie tot n einde. Dankie aan elkeen vir kyk en kommenntare op my fotos, ek waardeer

Views: 18

Albums: FS Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

Ag lekker, so geniet elkeen die laaste bietjie sonnetjie. MOOI

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Mooi Tersia ek dink ook die kleure kan bietjie uitkom.

Comment by Anita du Toit on Saturday

Dit lyk so lekker.. mooi foto Tersia!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ters, speel so bietjie met Photscape se "Backlight" en die "Bright,Color" effek. Jy gaan baie "oemf" in die toneel in bring. Ja-nee.......alles kom tot'n einde nê???

Comment by Rika Schoeman on Saturday

As ek na jou opskrif kyk, dan besef ek net weer, mens moet elke fase in jou lewe ten volle waardeer en geniet. Jou foto beeld die lekker tye baie mooi uit Tersia.

Comment by Bruwer Burger on Saturday

Baie goeie foto en komposisie Tersia.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Jou opskrif is iets waarvan seker nie een van ons hou nie! Dis egter die werklikheid van die lewe - alles kom tot 'n einde. Hierdie foto is pragtig met 'n baie goeie komposisie. Ek hou van die brander in die voorgrond. Die kontras is net bietjie laag - lig kan 'n raps ligter kom.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html