Dankie vir julle kommentaar op vorige foto

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on Friday

Pragtige foto, Mark.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Pragtige foto.

Comment by Pine on Thursday

Baie mooi foto Mark!  Die backlighting maak die foto besonders. Die Leeu lyk of hy regtig iets gewaar het.

Comment by Dine Potgieter on Thursday

Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on Thursday

Besondere beligting Mark en dit is asof ek haar 'soek-opsie' self ervaar.

Pragtig!

Comment by Johan Ayres on Thursday

Baie mooi skerp foto met mooi kleure. Daar is iets van 'n optiese illusie in hierdie foto. Die leeu lyk horisontaal, maar die agtergrond, veral die boom links, neig na die linkerkant. Indien jy die agtergrond horisontaal maak, en die boom vertikaal, sal dit die balans in die foto herstel.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Uitstekende lig en goed gedoen Mark.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Die trubeligting het 'n baie mooi effek hier en die leeu self is nie te donker nie. Mooi kleure ook met skerp fokus. Baie mooi - dis 'n pragtige foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html