Pa het 'n ding oor Visvang in Namibie en Junie vat ons die pad weer Noordwaarts. Ons kom net na 6 aan by Klein Aus Vista, paar km buite Aus op Luderitz pad. Ek kon eerste ruk na ons by kampplek aankom, niks anders doen as om met kamera rond te loop.Hennie, knyp oë toe vir drade asb. Volgende paar dae wys ek julle. Dankie vir kyk en kommentare op boom by Ratelgat, ek waardeer

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs yesterday

Comment by Susan on Saturday

Baie mooi lig hier. Die kleure is ryk. Hoop julle het sommer baie vis gevang. MOOI

Comment by jan jordaan on Saturday

HEHEHEHE EK GAAN OOK EEN PLAAS MET N DRAAD, EK DINK DIS PUIK 

Comment by Josef Steyn on Saturday

Lyk na 'n interessante plek Tersia.

Comment by Elna Geringer on Saturday

Tersia, ek weet nie of die foto moet raas kry oor die drade nie. Daar is soveel mooi agter die draad dat die oog dit eerste raak sien. As die drade die foto reg in die middel deur gesny het, sou 'n mens nogal kon kla daaroor. 

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Mooi lig en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Ek knyp my oë toe!!!

Comment by Ella Fourie on Saturday

  Baie mooi foto, Tersia. Het begrip vir daardie drade wat "in die pad is", soms moeilik om hulle te systap.

Comment by Rassie van Graan on Saturday

Pragwêreld!  Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

pragtige beligting teen die koppie, seker n ander boom wat die boom gedeeltelik in skadu geplaas het

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html