Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on March 11, 2020 at 8:25am

Baie dankie vir die terugvoer Linda, Vida, Elna, Pieter, Jan, Josef, Rika, Gerrie, Anita en Johan.

Comment by Johan Ayres on March 10, 2020 at 10:53pm

Ag nee man, as julle so aangaan het ek niks om af te neem nie. 'n Baie mooi en skerp foto soos altyd Carl. 

Comment by Anita du Toit on March 10, 2020 at 9:33pm

Baie mooi met goeie  beligting Carl!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 10, 2020 at 10:55am

Mooi skerp foto.

Comment by Rika Schoeman on March 10, 2020 at 8:49am

Die vignetting plaas die klem baie sterk op die laksman en sy vangs. Baie goed gedoen Carl.

Comment by Josef Steyn on March 10, 2020 at 8:09am

Skerp gedoen en die vignette werk goed.

Comment by jan jordaan on March 10, 2020 at 7:55am

BAIE MOOI 

Comment by Pieter Steyn on March 10, 2020 at 6:41am

mooi skerp een Carl - goed verwerk

Comment by Elna Geringer on March 10, 2020 at 4:52am

Carl, die fokus op Laksie en sy vangs is perfek. Hulle is nie maklik om af te neem nie ags S&W 'n rol speel maar jy het jou puik van die taak gekwyt. Ek hou van die vignette. GG 

Comment by Vida van Schalkwyk on March 9, 2020 at 10:17pm
Sjoe dis mooi carl - arme (mooie) skoenlapper!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html