Wys net die voëltjie se kop en ogie. Die wit kolletjie is nie in ge-edit die, vermoed dit is die son wat so reflekteer. F7.1 1/1600sek FL400mm 13h40 die dag, slegte tyd..

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:01pm

 Teksboek-gereed - pragtige foto.

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 10:40pm

Sommer eksieperfeksie Dawid..WD!

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:39pm

Pragtige foto met mooi komposisie, Dawid.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:06pm

Puik werk David.

Comment by Magda vd Merwe on October 12, 2018 at 7:53pm

Perfekte foto Dawid

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 4:23pm

Dit kan kwalik beter Dawid.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:43pm

Dawid ek klink 'n glasie op jou en die mooi foto; alles werk goed saam.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:47pm

Lieflik Dawid en die "catch light" in die ogie is terffend. Soos Albertyn reeds genoem het, wit en swart saam is moeilik en swart op swart nog erger. Jy kry egter vol punte vir die die foto

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 12:34pm

Baie goed gedoen Dawid, met uitstekende fokus en 'n eenvoudige agtergrond.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:06pm

Ja, dit sal die son se refleksie in die oog wees. Dis 'n baie mooi en goeie foto met skerp fokus, goeie beligting en 'n goeie agtergrond. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html