Wys net die voëltjie se kop en ogie. Die wit kolletjie is nie in ge-edit die, vermoed dit is die son wat so reflekteer. F7.1 1/1600sek FL400mm 13h40 die dag, slegte tyd..

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 11:41am

Baie mooi geneem.

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:13am

Ja nee kyk ek stem saam, dit is ñ uitstekende portret van die Laksman, detal briljant Dawid!

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:25am

Pragtig Dawid

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:49am

Well done Dawid! Swart en wit SAAM in 'n foto, is 'n bogger om te hanteer! Jy het dit baie goed reggekry om detail in albei kleure te behou, en saam met die "glint" in die ogie, sorg dit vir 'n baie mooi foto!

Comment by Doretha Kock on October 12, 2018 at 9:17am

Puik, Dawid.

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 9:12am

Skerp en agtergrond lieflik, puik foto Dawid

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html