Langericht is die hof gebou in Bremen Duitsland

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Die kleure is pragtig en werklik 'n indrukwekkende gebou.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie mooi Deon.. Goeie herhaling, skerp en mooi kleurversadiging.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Indrukwekkende gebou en foto

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie mooi Deon ñ pragtige gebou met goeie herhaling in jou foto WD!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Pragtige herhalig met mooi kleure. Baie treffend! Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on Thursday

Deon, die herhalings wat in die foto is gee 'n gevoel van ritme en ook harmonie. Die hoek gekies is interessant en ek stem saam met Marenschia tov die wegsny links. Die Rolstoel teken vertel 'n storie maar ek dink jy kan dit uithaal. VWD met die foto

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Baie goeie foto Deon. Hou van dit.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Pragtig die herhaling en die warm kleure. Ek sou dalk net die foto gesny het op die lyn na die pyp dat die pyp en die skewe blokkies uitval.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html