Die ander rede vir die oplewing in voël-fotografie met digitale kameras is die "tracking" funksie in moderne kameras. Die kamera tel beweging op en fokus daarop. Hulle doen dit ongelooflik knap. Hierdie foto is 'n voorbeeld daarvan (ook Giant's Castle).

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:12am

Mooi een Hennie

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:26pm

Dit is Pragtig so in vlug en ook van voor af. BGG Hennie!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:51pm

Briljant met uitstekende beligting en detail.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:41pm

Uitstekende eenvoud, skerp fokus en selfs 'n blink ogie.

Dankie dat jy herinner aan "tracking" funksie.

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 5:20pm

Pragtige foto van die grasieuse lammergeier in vlug Hennie.

Comment by gabriel parsons on August 19, 2019 at 4:56pm

Prag foto Hennie BGG

Comment by Johan de Beer on August 19, 2019 at 3:52pm
baie mooi van die bedreigde specie
Comment by Willie Schoombee on August 19, 2019 at 3:36pm

Pragtig eg grasieus Hennie, ek sien dit in my geestesoog sweef. WD! 

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:58pm

Uitstekend, Hennie en 'n gerieflike funksie in moderne kameras. Ek sukkel lekker met zoom en soek.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html