Views: 26

Location: Karien Booysen

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 5:32pm

Ns - oppas net vir oorbeligting in dele van die wolke - 'n klassieke probleem in landskapsfotografie.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 5:31pm

Mooi - altyd lekker om op 'n Vrydagmiddag hierdie paadjie te ry!

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:07pm

PRAGTIG

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 12:05pm

Pragtige landskap met baie mooi wolkies. Goed gedoen Karien.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:44am

Mooi gesien en geneem.

Comment by Pine on January 13, 2019 at 9:26am

Verskillende kleure en komposisie is  baie mooi Karien

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2019 at 7:23am

Die pad vorm 'n mooi en goeie leidende lyn wat jou oog na die berg agter neem. Die beligting is goed van bo tot onder en so ook die fokus. Mooi sagte lig ook met mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on January 13, 2019 at 4:57am

VS gee die foto die trefkrag wat nodig is. Mooi inleiding en balans. GG Karien

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 4:56am

Dit is pragtig Karien en 'n baie mooi komposisie.

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2019 at 7:38pm

Mooie ou Vrystaat, pad gee mooi diepte

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html