Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Ek waardeer elkeen van julle se insette. Nog ‘n toneel wat al so baie afgeneem is en hier was die lug net vir my ‘n “wow” alhoewel die foto nie regtig die mooi wys wat ek op die dag gesien
het nie

FS lol weer van gister af en ek sukkel om te krit. Ek sal weer later probeer.

Canon 7D Mkii - 18-200 Canon Lens
Brandafstandpunt : 28mm
Tyd : 1/160 sek
F/stop : 11
ISO : 100

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:50am

Wat 'n mooi landskap. Pragtig gefotografeer Elna.

Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2018 at 7:53pm

Elna dis pragtig.

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 7:02pm

Pragtige foto van 'n wonderlike plek. 

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 6:24pm
Elna die beligting op die kranse is treffend, mooi diepte tussen die boom en die kranse en die wolke hou mooi wag oor die toneel.
Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 4:53pm

Landskap pragtig met baie goeie komposisie Elna, wolke vertoon mooi en verleen baie gevoel aan die foto. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 4:48pm

Pragtige foto Elna.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 4:22pm

Wat 'n toneel!!! Die wolke is net so pragtig as die res van die toneel, wd Elna

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 4:05pm

Niks fout nie Elna. Mooi gedoen. 

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 3:35pm

'n Baie goeie komposisie met die horison laag sodat die wolke hul regmatige blootstelling kry. Goeie beligting regdeur. Mooi skerp ook met pragtige kleure. Baie mooi - 'n pragfoto!

Comment by Linda Erasmus on May 17, 2018 at 3:00pm

baie mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html