Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Saturday

BAIE MOOI 

Comment by Doretha Kock on Friday

Pragtig.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige winterlandskap.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Pragtig

Comment by Josef Steyn on Friday

Mooi Karien. Die beeste aan die regterkant maak dat jou plasing van die bome aan die linkerkant sin maak. Ek stem saam dat jy bo heelwat kan afsny.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Net nog iets. Wanneer die lug nie veel in het nie, sny dit kort en konsentreer op die land. As jy hier 80% van die lug afsny, verloor jy eintlik niks nie. 

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Pragtig! ‘n Mooi winterlandskap met ‘n goeie komposisie. Die twee bome is mooi eksentries geplaas. Mooi skerp ook. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Mooi foto van die winter landskap.  Ek wonder of jy nie die wolkies so bietjies moes uitlig nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html