Landskap nr. 12 Namibia Sossusvlei, 09:50 op 17/3/2019

Baie dankie vir julle kommentaar op gister se foto. Hennie ek sal oefen met die “gradient tool” – dankie vir die wenk.
Canon PowerShot SX60HS 1/2000 sek TV-modus Fokale lengte 22.9mm f/7.1 iso:400 Hier kon ek ongelukkig nie ‘n groter voorgrond kry nie
Net vir kyk: Onder laai ek 'n foto af wat by Intaka Eiland, naby Century City in die Kaap afgeneem is. Dit was nou regtig vet pret :-)

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Monday

Pragtige landskapfoto, goeie komposisie van hierdie bekende toneel, Tina. Baie mooi onderste foto, hou baie van die verwerking.

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dis pragtig, met 'n goeie komposisie. Mooi kleure ook, maar die kontraste op die duine was laag (seker agv die bewolkte weer). Mooi skerp ook. Baie mooi! Die onderste foto is ook pragtig!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Wow, Tina ek is van mening jy is besig om landskappe onder die knie te kry, hierdie foto het soveel karakter daarin, mooi agtergrond met die duine, die boompies in middelgrond en dan daardie ou dooie boom wat alles mooi afrond, pragtig en geluk!!

Comment by Rika Schoeman on Monday

Die boom gee soveel karakter aan die foto. Pragtig Tina. Lyk of julle baie pret gehad het. (onderste foto)

Comment by Anita du Toit on Monday

Baie goed gedoen hier Tina.. WD!

Comment by gabriel parsons on Monday

Skilderagtig mooi! Hier het jy alles in plek top klas poging tina

Comment by Josef Steyn on Monday

Die foto is pragtig en die dooie boom baie mooi en treffend Tina. Mooi aanbieding van die onderste een!!

Comment by jan jordaan on Monday

WOW UITSTEKEND 

Comment by Elna Geringer on Monday

Ek hou baie van die boionste foto Tina, die kleiner voorgrond pla gald nie en die fokus punt is die mooi ou boom wat goed geplaas is. Hier is ook goeie balans in die toneel

Onderste Foto : Dit lyk omtrent na vet pret. Mooi verwerking ook

Comment by Hans Myburg on Monday

Uiteekend ,baie mooi eie aan Sossusvlei,

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html