Hom gekry naby Margate.
Hy het rustig gesit en ons het dit benut.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Wow, pragtig Magda

Comment by Elna Geringer on Thursday

Daar is 3 dinge wat hier baie mooi uitstaan:

  1. Die mooi kuif waar hy sy naam van daan kry
  2. Daardie oog wat 'n barshou kyk
  3. Die bene en pote.

Pragtig Magda

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Pragtig! Dis ‘n besonder goeie foto van een van dié arende. Baie goed uitgevoer - mooi!

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dis baie mooi Magda!

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dis baie mooi Magda!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi foto Magda, dankie vir al die geveerdes wat jy plaas ek ken nie die helfte nie.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Ek kan sien hoekom dit die Langkuifarend genoem word! Pragtig Magda.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekend Magda en dankie dat jy so gereeld ons baie beskrywende Afrikaanse name gebruik. Wel gedaan.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html