Op ñ mistige oggend het daar ñ doring boompie vlak by die pad gestaan. Hiermee vier ek my 1500 ste foto. Dankie FS en al my vriende vir al jul getroue kommentare!

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Friday

Baie dankie vir jul kommentare, waardeer. Ek moet sê ek het die mistige oggend baie geniet!

Comment by Johan Ayres on Thursday

Wat 'n uitstekende en skitterende foto, vol atmosfeer en pragtige, pragtige kleure. Hierdie is 'n wenner, soos die meerderheid van jou 1500 foto's. Baie geluk Willie.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Puik foto en welgedaan met die mylpaal, Willie!

Comment by Bessie van der Westhuizen on Thursday

Baie geluk. Pragtige foto.

Comment by Tina le Grange on Thursday

Willie, eerstens baie geluk met 1500; ek leer baie by jou en is ook dankbaar dat jy een van ons lede is.

Hierdie toneel se atmosfeer is vir my vreeslik mooi; goeie komposisie, mooi helder stofpad en die mistigheid is ekstra spesiaal.

Die tipe tonele begin om my te motiveer; hoop ek kry ook eendag iewers so tipe toneel.

Comment by Rassie van Graan on Thursday

Spoggerig Willie!

Comment by Liz on Thursday

Mistik wow 

geluk met jou prestasie!

Comment by jan jordaan on Thursday

UITSTEKENDE FOTO 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Die foto en jou onderskrif laat my ver terugdink. Baie mooi foto en geluk met jou mylpaal.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Pragtig Willie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html