Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto gekrit het. Ek waardeer dit. Vandag is nou weer een van Clarens se strate wat getooi in herfskleure was tydens ons besoek in April

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 14.84 mm
Tyd 1/250 sec
f/5.0
ISO 200
Auto Mode

Views: 74

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 8:37am

Baie mooi.

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 8:13am

Goeie diepte en pragtig kleurvol.

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:11pm

Mooi - 'n lekker tyd om daar te wees.

Comment by Johan Ayres on May 16, 2018 at 9:08pm

Pragtige foto, komposisie en diepte Huey.

Comment by Pierre Hardinge on May 16, 2018 at 7:47pm

Mooi foto Huey lekker diepte hier

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 6:42pm

Die grond straat en die bome weerskante gee mooi diepte en die kleure is pragtig, mooi gedoen Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2018 at 6:32pm

Mooi geneem Huey.

Comment by Pieter Steyn on May 16, 2018 at 6:17pm

mooi een Huey

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 6:09pm

'n Pragtige komposisie met mooi kleure, maar die fokus is bietjie sag.

Comment by Josef Steyn on May 16, 2018 at 4:16pm

Goed gedoen Huey. Mooi diepte en die lug mooi blou.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html