Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 12, 2019 at 3:19pm

Ditto met alles reeds genoem Pierre. BGG

Comment by Bruwer Burger on January 12, 2019 at 8:43am

Mooi foto Pierre.

Comment by Susan on January 11, 2019 at 10:11pm

Goed geneem en verwerk. MOOI

Comment by Johan Ayres on January 11, 2019 at 9:34pm

..... lankal nie meer die foto van 'n beginnerfotograaf nie. Baie mooi Pierre.

Comment by Ella Fourie on January 11, 2019 at 9:23pm

Pierre dit wil voorkom asof jy van enige ou voertuig (ongeag die toestand) 'n goeie foto lewer.  Soveel sterkpunte in die foto ... goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2019 at 3:52pm

Die roes, tesame met die vergane kleur van die motor, het 'n baie mooi tekstuur. Goed gedoen Pierre.

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2019 at 2:46pm

Pierre gelukkig is jy nog daar om dit te fotografeer....baie goed gedoen!!!!

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2019 at 11:10am

Lekker blinkoog so tussen die roes!  Baie mooi Pierre

Comment by Gerrie Lambrechts on January 11, 2019 at 11:03am

Mooi geneem Pierre.  Wonderlik dat die lig so hou, wys dit is nog kwaliteit.

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2019 at 10:38am

Pragtige verwering met 'n goeie komposisie. Die lig is 'n goeie fokuspunt met die enjin-area die sekondêr. Jy kan die blou dingetjie heel links teen die rand uithaal, maar verder baie mooi.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html