Foto geneem met die gras as agtergrond war reeds in die huis se skaduwee was. Het in PS net steurings weggeneem en alles mmoi eweredig gemaak. Hierdie is die boonste blommetjie van die laventeblom

Views: 73

Albums: My Tuin

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ilse Pretorius on September 13, 2017 at 2:54pm

Hou baie daarvan, goed gedoen

Comment by Colin Hill on September 13, 2017 at 2:07pm

Baie dankie vir die insette  Ek het die aanpassing gemaak en dit sal vandag ingesit word en opgedra word aan almal wat my fotografie help verbeter.  Ek waardeer julle baie

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:40pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:11pm

Beligting en kleure is pragtig.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 11:35am

Pragtige foto Colin. WG

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:42am

Dis pragtig! Deur net op een blom in te zoom en hom amper van onder af te neem, gee jy prominensie aan hierdie klein blommetjie. Dis ook uit 'n ander hoek as waaraan ons oog gewoond is en dit maak indruk. Die lig op die blommetjie is ook pragtig. Of jy die blom regs moes insit, is 'n ope vraag. My keuse sou wees om hom uit te laat en die linker blom op 'n derde van die kant te plaas.

Comment by Colin Hill on September 12, 2017 at 9:47pm

Dankie julle.  Sal nie glow nie ek het die komposisie so gehad to lyk dit nie vri my reg nie.  Het klaar verander.  Dankie Mentor Josef  

Comment by Johan Ayres on September 12, 2017 at 9:31pm

Die trubeligting is pragtig. Reeds raad gekry oor die komposisie.

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:08pm

Ditto op Josef se voorstel. Pragtige kleure en tru-beligting.

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:29pm

Colin, na my mening lê jou foto by die linkerkantse blom. Die uit-fokus blom regs doen afbreuk aan 'n mooi foto. Miskien kan jy crop dat daar aan die rekterkant van die in-fokus blom net soveel spasie as links is. Die trubeligting werk mooi saam hier.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html