Laventelblom 2

Opgedra aan al my mentors wat voorstelle en kommentaar lewer op my fotos. Baie dankie

Views: 37

Albums: My Tuin

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 14, 2017 at 9:47pm

Colin, ons plaas meestal wat ons tot ons beskikking het;  doen so voort!

Mooi donker pers en goeie eenvoud met swart agtergrond. Deursigtige boonste blaartjies is pragtig.

Hier sou ek ook portretformaat verkies - goed gemotiveer deur Willie.

Comment by Colin Hill on September 14, 2017 at 9:43pm

Baie dankie vir die kommentaar  en as my fotos "boring" raak sê maar asseblief.  Ek het op die oomblik vir tyd en wyl net toegang tot my tuin.

Comment by Albertyn Potgieter on September 14, 2017 at 5:57am

Well done Colin!!Pragtige backlighting op die boonste blommetjie, met steeds pragtige detail op die laer dele. Groot verbetering op gister se OOK baie mooi foto!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 6:51pm

mooi . hou van die krop idee en kan miskien die donker agtergrond swart maak ?Dink dit sal die blom meer laat uitstaan

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 6:05pm

Dankie vir jou moeite Colin. Ek glo 'n sentrale plasing of dalk net minder swart aan die regterkant is ook goeie opsies.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 4:54pm

Stunning Colin, ek geniet jou foto's.

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 2:31pm

Colin die eenvoud in die foto vertoon beter as jou vorige een, sou dalk beter gewerk het in portret formaat, want dan sou jy nie so baie dooie ruimte regs gehad het nie. Kwaliteit van die blom self is goed!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html