Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:16am

Die detail wat jy hier vasgevang het is verstommend vir so 'n klein dingetjie. BGG Jan.

Comment by Rassie van Graan on May 16, 2019 at 7:07am

Jan jy is werklik al 'n spesialis op die gebied!  Uitstekend!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:07am

Jan uitstekend gefotografeer!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:42pm

10 uit 10 Jan!!! PUIK Detail op hierdie baie klein goggatjie.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 6:21pm

Jan, jy en makro is verseker beste maats; puik!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 5:10pm

Verstommende detail vir so 'n klein outjie.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 4:43pm

In 'n nuwe National Geagraphic (Maart 2019) is 'n pragtige artikel oor "tree hoppers" Baie interessant. Hierdie insek moet een van hulle wees. Jy het dit baie goed gefotografeer met mooi lig en beligting. Hulle is maar klein goedjies en daarom is hierdie foto baie goed uitgevoer.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:19pm
Jy maak dat ek net staar en geen woorde het nie Jan!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html