Dankie vir almal se kuier onder my Kububoom. Ek gaan bietjie terug na Angola.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 23, 2020 at 2:57pm

Wat ’n ingenieurswerk, baie mooi geneem.  Stuur nog altyd foto's.  Wees veilig.

Comment by Rika Schoeman on March 23, 2020 at 10:37am

'n Baie indrukwekkende pas wat mooi te sien is op jou foto Koos.

Comment by Johan de Beer on March 23, 2020 at 9:47am
Baie mooi Koos!
Comment by Hennie Cronjé on March 23, 2020 at 7:29am

Dis ‘n baie indrukwekkende pas. Die komposisie is baie goed met ‘n voor-, middel- en agtergrond. Die kontras is bietjie hoog met donker ‘n raps te donker en lig ook te lig. Maar verder is die foto baie mooi. 

Comment by Elna Geringer on March 23, 2020 at 3:46am

Dankie vir die wys hiervan Koos. Ek glo 'n mens pak hierdie pas baie versigtig aan.

Comment by Christa Snyman on March 22, 2020 at 9:52pm

Dis die welbekende pas met die baie draaie  ... pragtig, Koos.

Comment by Pine on March 22, 2020 at 9:30pm

Baie goeie komposisie Koos! Die pas kan baie mooi gesien word. Ek het ook baie van jou boom foto van gister gehou.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html