Internasionale woordeboek dag 16 10 2019

My Franse woordeboek. Sal moet leer om by kinders in Frankryk te gaan kuier!
Adieu.....totsiens....

Views: 23

Albums: IN DIE HUIS

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 17, 2019 at 2:41pm

hahahahahaha Sylvia, jy gaan jou neus moet toe druk om al  hulle nasale klanke te kry. 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2019 at 8:29am

Interessant en goed geneem.  Sterkte.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2019 at 7:33am

Sterkte! Hulle sê Frans is ‘n moeilike taal, maar watter taal is nie moeilik nie? Hierdie foto is goed opgestel met ‘n goeie komposisie. Dit vertel die storie daaragter mooi. Ook goed gefotografeer. Mooi!

Comment by Dine Potgieter on October 16, 2019 at 10:13pm

Oulik!

Comment by Tina le Grange on October 16, 2019 at 5:02pm

Sylvia, slim om hierdie bladsy te fotografeer vir hierdie internasionale dag.

Frans is vir my 'n besondere mooi taal; geniet die studie!

Ons is bevoorreg om Germaanse tale magtig te wees wat tydens reise deure oopmaak of internasionale toeriste in ons land tot 'n mate te kan help.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 16, 2019 at 10:47am

baie spellings is byna dieselfde maar die uitpraak en aksent is n perd van n ander kleur… sterkte gelukkig ken die meeste kolonie taal

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html