Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 19, 2019 at 2:35pm

Kwaai kyk in die oë, goeie foto.  Jy kon dalk net portret vd kop gemaak het.

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2019 at 1:25pm

Pragtig! Die foto is baie goed uitgevoer, maar moontlik 'n rapsie oorbelig. Ek sê dit omrede die groen agter bietjie uitgewas voorkom. Andersinds baie mooi!

Comment by Susan on February 19, 2019 at 12:55pm

Ja nee, daardie kyk, kyk 'n bars hou. MOOI

Comment by Elna Geringer on February 19, 2019 at 11:35am

Die ou lyk of hy 'n gevegte in sy lewe gehad het. hy hou iets of iemand baie fyn dop.....

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html