Hierdie 3 fotos volg op mekaar van middel, onder en dan boonste foto. Nie soos die volgorde wat dit gelaai is nie. Die arme drommel was vreeeeslik moeg.
Geneem in KNP S100 Shibotwana drinkgat
Dankie vir gister se kommentare.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Mooi paar Pine

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:48pm

Pragtig gevang!

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:42pm

Skitterende reeks van 'n indrukwekkende gaap!!

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 5:31pm

Die perfekte oomblik baie goed vasgevang, Pine!

Comment by Anita du Toit on December 3, 2019 at 4:27pm

Wow .. uitstekend gedoen Pine!

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2019 at 4:15pm

Gelukkig verstaan ons wat jy bedoel! Dis drie pragtige foto's wat 'n mooi storie vertel. Al drie goed uitgevoer. Baie dankie hiervoor.

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:22pm

Dit  is n uitstekende foto Pine baie goed gedoen

Comment by Mark on December 3, 2019 at 1:22pm

GREAT!!, dis nou mooi gevang!. Baie mooi Pine, en goed gedoen. Omdat dit  so n naby skoot is dink ek die spasie is seker genoeg voor haar. Die kleure is baie mooi natuurlik, mooi so gehou.

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:13pm

Gaap aksie mooi gevang, gelukkig het hy/sy die kop bietjie in jou rigting gedraai om die tandeen tong mooi sigbaar te kry. Was  seker dik gevreet ook.  WD Pine

Comment by Koos de Wet on December 3, 2019 at 9:42am

Baie mooi en skerp Pine

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html