Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:16pm

Hendrik die wen element hier is beslis die rip curl. Dis puik gedoen. Oor die meeu kan 'n mens seker so bietjie debateer maar persoonlik is dit vir my te klein om by te dra tot die "wow" van die toneel. Die fokus en detail in die water is puik

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:18am

Ripcurl pragtig geneem met die voël as n bonus.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 23, 2020 at 8:33am

lekker om na te kyk en die feeling te kry!!

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:55am

mooi toneel en foto Hendrik

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 8:08pm

Die foto is ’n wow!!!!

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 5:24pm

Baie mooi Hendrik. By my het hy baie stadig oopgemaak. Ek plaas altyd foto's tussen 500 en 1000 KB. Miskien was my lyn net stadig.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:43pm

Pragtig, Hendrik!

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:28pm

Baie mooi foto Hendrik.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 2:53pm

Hierdie foto moet op volgrootte bekyk word. Dis regtig pragtig! Alles mooi skerp met goeie beligting en ook goeie eenvoud. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html