Op dagstappe in die Magalies moet die selfoonkamera maar doen, maar per geleentheid skep dit skaflike herinneringsfotos. Die water hier is al amper skaflik swembaar (anders as die yskoue poel waar ons middagete en 'n ultrakort siesta gedoen het)

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 9:22pm

Dit lyk heerlik, mooi kleure en aksie vasgevang met selfoon, Dine.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html